Steeds Donkie – met Frank Opperman: Steeds Donkie

R150,00

Steeds Donkie – met Frank Opperman

Category:

Description

‘Frank Opperman en Dana Snyman het met “Donkie” ‘n karakter geskep wat met die eerste effe onbeholpe woord reeds diep in die hart kruip. Met soveel humor, fyn waarneming, subtiele  kommentaar en absolute deernis word ‘n storie vertel waarin ieder en elk homself sal verkneukel.’
Tydsduur: 60 minute
Ouerbegeleiding, Afrikaans