Bookings : 082 854 4685 info@blou-huis.co.za
Home Events Live Music Wynand & Cheree – Gert (Voorskou)

Wynand & Cheree – Gert (Voorskou)

Wynand & Cheree het alreeds diep spore in die Afrikaanse musiek getrap. Hierdie sangpaar is alreeds oral bekend vir hul pragtige vertolking van hul eie liedjies asook van ander.  Maak seker jy kry jou kaartjies vir die optrede by die Blouhuis. Gert vanaf Vredendal gaan vir hulle n voorskou gee. Dit beloof om n asemrowende aand te wees.

Date

May 27 2023
Expired!

Time

5:00 pm - 5:00 pm

Location

Blou huis
245 Voortrekker St Nieuwoudtville, 8180
Category

Organizer

Johan Kotze
Phone
+27828544685
Email
info@blou-huis.co.za
QR Code

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *