Bookings : 082 854 4685 info@blou-huis.co.za
Home Events Live Music Danie Niehaus

Danie Niehaus

Danie Niehaus is n ou bekende in ons Afrikaanse musiek bedryf. Die man met sy ongelooflike stem het al internationale gehore betower as deel van die 3 tenore.  Danie is nie net ‘n ongelooflike sanger nie maar ook bekend vir sy goeie sin vir humor.  Ons sien uit na n lekker aand saam met hom.

Date

Sep 17 2022
Expired!

Time

8:00 pm - 11:00 pm

Location

Blou huis
245 Voortrekker St Nieuwoudtville, 8180
Category

Organizer

Johan Kotze
Phone
+27828544685
Email
info@blou-huis.co.za
QR Code

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *